Ruimterommel word groot probleem


Met die mensdom se betreding van die ruimte, het die kwessie van ruimterommel telkens na vore gekom. Die span praat oor dié probleem.

Willie Koorts vertel hoeveel lanserings al sedert Sputnik plaasgevind het.

Magda Streicher vertel van die Noorderkruis wat deesdae op die noordelike horison te sien is.

Daar is meer sonsiklusse as die elf jaar siklusse waarvan ons weet.