SA het reeds meer as 1100 volbloed Ankole-beeste


 

Die Ankole-beesras is eers in 2019 in Suid-Afrika geregistreer. Daar is tans meer as 1 100 volbloed Ankole-beeste en 63 telers. Jacques Malan deel ‘n paar feite oor dié ras.

Hy gesels ook oor ‘n inligtingsdag op 31 Mei en hulle nasionale veiling op 1 Junie. Ons hoor ook hoe dit met die plaaslike aartappelbedryf gaan by Willie Jacobs van Aartappels SA.