Slang of akkedis? Homeotermies of poikilotermies?


‘n Slang-akkedis

Ons kyk na vrae wat handel

  • oor slange wat soos akkedisse lyk of akkedisse wat soos slange lyk.
  • Ons beantwoord ‘n vraag wat gaan oor jou lyf wat ‘n antenna is, en
  • wat presies maak ‘n spesie homeotermies of poikilotermies.