Sonpanele vir huise Home RSG Radio Tegnologie Gepubliseer op 15/06/2025. Energiekenner Corneels Schabort praat oor die gebruik van sonpanele in huishoudings. Milan van Wyk, ‘n dosent by die Universiteit van Johannesburg, praat oor die impak van tegnologie op besighede en die samelewing.