Speel ‘n pa ‘n rol in leierskap in die gesin? Home Top Stories Groeipyne Opvoeding Gepubliseer op 31/03/2021. 05/04/2021 Johan van Lill praat met Chris de Beer, ‘n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in leierskap kan speel. Luister na die volledige program soos bespreek in Groeipyne: https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2021/03/groeipyne_25_mar_groeipyne_25_maart_2021_medium.mp3