Speel ‘n pa ‘n rol in leierskap in die gesin?


Johan van Lill praat met Chris de Beer, ‘n leierskapsafrigter, oor hoe ons moet dink oor leierskap in die gesin, en die rol wat pa’s in leierskap kan speel.

Luister na die volledige program soos bespreek in Groeipyne: