Spookson; diepruim-fotografie; Hubble-probleme


Wat is ‘n spookson?

Daar is inligting oor hoe mens te werk moet gaan om diepruimastrofotografie te beoefen.

Lafras Smit is op sy pos om oor Julie se sterrehemel te gesels.

Soos alle rekenaars, gee een van die Hubble-ruimteteleskoop se rekenaars nou probleme. Wat doen mens in so ‘n geval?