Aaand-boekvoorlesing
TagOns nuwe aandboekvoorlesing “Skaakmat in Elf” begin Donderdag
Die volgende opwindende hoofstuk in RSG se gewilde laataanboekvoorlesings begin op Donderdag 16 Mei, net ná nege-uur in die aand.
Luis…
Madame Pylinski is nuwe laataand-boekvoorlesing
Luisteraars kan in Augustus uitsien na ‘n splinternuwe laataandboekvoorlesing op RSG.
Die bekende akteur Chris van Niekerk lees voor u…
Luister van vanaand na voorlesing van ‘Die uurwerk kantel’ op RSG
Marié Heese
Die nuwe aandboekvoorlesing op RSG is die klassieke roman, Die uurwerk kantel, deur Marié Heese. Die roman het die …