Demensie
TagVerskeidenheid progamme op RSG gedurende Alzheimersmaand
September is Internasionale Alzheimersmaand en ’n tyd waarin ons aandag skenk aan dié siekte wat miljoene mense regoor die wêreld raak.
…
Gedig: Die beste van my is weg
‘n Gedig. ‘n Geliefde met demensie.
Die beste van my is weg
Moenie my vra om te onthou nie
Ek probeer, maar my gedagtes is ‘n digte mi…
Wanneer alkohol demensie veroorsaak
Korsakoff-sindroom, ‘n vorm van demensie, is ‘n chroniese geheuesteurnis wat meestal veroorsaak word deur alkoholmisbruik.