Teenwoordige pa’s kan groot verskil maak om geweld te verminder


Navorsing wys dat pa’s wat by hulle kinders betrokke is, ‘n groot verskil kan maak in die land se geslagsgeweldstatistiek. Wat maak ‘n pa se rol so belangrik? Hoekom sukkel pa’s om hierdie skoene vol te staan? Hoor hoe pa’s waarlik saak maak in Suid-Afrika se toekoms.