Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars


Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SAPCA), is grondbehandeling om die fondasies van nuwe boupersele ’n móét.