Passassiers stort uit tuimelswaai by Ohio-pretpark


Monitor/Spektrum: Een persoon is dood en talle ander beseer na ‘n ongeluk op ‘n tuimeltrein by ‘n pretpark in Ohio, Amerika. ‘n Dokter wat van die slagoffers behandel het, sê die impak van dié ongeluk is soortgelyk aan ‘n motor-ongeluk weens die hoogte en hoë spoed waarteen die passasiers uit die tuimeltrein geslinger is.

BRON: BBC News

Lees en kyk meer:
http://www.nbcnews.com/news/us-news/one-dead-several-hurt-ohio-state-fair-ride-accident-n786901

http://fox8.com/2017/07/27/cell-phone-video-shows-deadly-ride-accident-at-state-fair/

Waarskuwing: Die onderstaande video bevat ontstellende materiaal