Antwoorde oor borskanker-warmgloede, biologiese middels, verspreide borskanker en meer


Dr Lizanne Langenhoven

Dr Lizanne Langenhoven, onkoloog verbonde aan die Panorama Sentrum vir Chirurgiese Onkologie, beantwoord luisteraarsvrae oor warmgloede, biologiese middels, borskanker wat versprei het, en nuwe middels.

Marí Hudson is die aanbieder van Gesondheid op RSG.

 

Luister na al 5 episodes in die reeks oor borskanker:

Hele programreeks oor borskanker