Van Nico Malan tot Kunstekaap – 50 jaar van kunste in die Kaap


Kunstekaap 2021

Luister weer na die dokumentêr oor die Kunstekaap, saamgestel deur Martelize Brink.

‘n Baken van kuns in Suid-Afrika en een van die  eerste geboue wat jou verwelkom soos jy die moederstad vanaf die N1 groet. Stil en leeg vir groot dele van die afgelope twee jaar en tog is daar baie werk gedoen odie kunste, soos die afgelope 5 dekades lewendig te hou.

Die destydse Nico Malan vandag bekend as Kunstekaap het verlede jaar sy 50ste bestaansjaar gevier.

Martelize gesels met die Uitvoerende Hoof Dr. Malene le Roux en verskeie ander rolspelers wat oor die jare betrokke was by Kunstekaap.

Kunstekaap

Die kandelare in die 1970s

Die kandelare in 2021

Toe die skouburg in 1970 gebou is