RSG Dokumentêr
TagVan Nico Malan tot Kunstekaap – 50 jaar van kunste in die Kaap
Kunstekaap 2021
Luister weer na die dokumentêr oor die Kunstekaap, saamgestel deur Martelize Brink.
‘n Baken van kuns in Suid-…
Luister weer: CM van den Heever, ‘n man van sy tyd
CM van den Heever
Die skrywer van verhale soos SOMER en LAAT VRUGTE, en gedigte soos AMANDELBOOM O LENTEBRUID, CM van den Heever, is …
Luister weer: Abraham Izak Perold – Die vader van Pinotage
Perold, die vader van Pinotage
Luister Donderdag 25 Maart om 20:00 na die dokumentêre program oor Abraham Izak Perold – Die vader van…
Luister weer: Cecil Jacobs – Ter wille van dans
Cecil Jacobs
In die dokumentêr “Cecil Jacobs: Ter wille van dans…” bring Johan van Lill hulde aan Cecil Jacobs, ‘n bekende oud-ballet…
Luister weer: Die Chinese gemeenskap in Suid-Afrika
Alhoewel China die derde grootste land ter wêreld is, het dit die grootste bevolking.
Daar is sowat 7-miljard mense op die aardbol, so…
Dokumentêr: Die musiekbedryf is by ‘n kruispad
Die musiekbedryf soos ons dit vandag het, moes homself telkemale vir dekades lank herontdek. Die eerste menslike stemopname is gemaak deu…
Die geskenk van aanneming
Die Geskenk van Aanneming is ‘n dokumentêre program vir 05 Maart 2020 om 20:00 deur Jacqui January. Die fokus is op aanneming van kinders…
Carlos van die Rooiberg
Carlos en Huibrecht Araujo van Orange Grove in die Rooiberg
“Kom ontdek die mens Carlos Araujo, sy diamant uit die Namakwaland, sy vr…
1 e Dokumentêre seisoen 2020
Blinde Kol: Luister weer
Om krieket te speel was een groot droom vir die Gerhard Trollip, maar hy kan net tussen lig en donker onderskei. Hy het in 1999 mense nad…
So ry die trein…
Blackie op die Kaapstad stasie. Foto: Hawthorne Leslie
Op 13 Februarie was dit 158 jaar sedert die eerste deel van Kaapstad se Wellin…
Van sukkelbestaan tot skoolhoof – danksy toebroodjie-meneer
Stephen de Bruin, hoof van John Walton Sekondêre Skool. Foto: Mariska Spoormaker
Op Uitenhage vind ‘n mens die sonderlinge verhaal va…
Leipoldt se Polfyntjie
C Louis Leipoldt
Louis Leipoldt is vanjaar 140 jaar gelede gebore. Wat het hy nagelaat? En wat weet ons van hom?
Leipoldt was ee…
Luister weer: Breyten Breytenbach – ‘n Ander skakering
Ter viering van die bekende Suid-Afrikaner, Breyten Breytenbach, het Johan Rademan ‘n spesiale program saamgestel wat die fokus verplaas …
“Proefkonyn” – diere vir wetenskaplike navorsing
‘n Proefmuis?
“Proefkonyn” kyk na die gebruik van diere vir wetenskaplike navorsing. Dié onderwerp is amper net so taboe soos politi…
Hennie Shields, ons verlore Springbok
Jody Hendricks by Hennie Shields
In 1982 word Hennie Shields ‘die eerste bruinspeler’ wie Curriebeker rugby vir die WP gespeel het, m…
Woodside – ‘n Baie spesiale plek
Woodside Sanctuary is ‘n baie spesiale plek vir baie spesiale mense, en is gestig deur baie spesiale mense. Fritz Klaaste het daar ingelo…
Luister weer: dokumentêr oor tuisonderrig in SA
Tuisonderrig is eers in 1996 in Suid Afrika gewettig. Maar hordes ouers reg oor die land het reeds vir baie jare voor die wet verander is…
Luister weer: Claerhout en sy kuns
Vader Frans Claerhout
In die dokumentêr “Wat is ‘n huis sonder ‘n Claerhout …” bring Johan van Lill hulde aan die bekende skilder Vad…
‘n Tsitsikamma bos-belewenis met Heiney Jacobs
Heiney Jacobs. (FOTO: Heilie Combrinck)
Net soos Daleen Matthee die Knysnabosse vir ons oopgeskryf het, só praat Heiney Jacobs, natuu…
Dokkie: Nooit te oud vir ballet nie!
Louie-Anna Nel (78, regs) het drie jaar gelede selfs met balletklasse begin.Louie-Anna Nel (78) sê: “Ek sal aanhou ballet tot die juffro…
Dokumentêre 21 & 28 Maart
Ons eerste dokumentêre seisoen vir 2019 eindig die einde van Maart. Hier is die laaste twee dokumentêre programme wat in dié seisoen op j…
Dokkie oor haweloses, ‘n sopkombuis en ‘n muurskildery
Van die mond na die hand, is ‘n dokumentêre program oor haweloses, ‘n sopkombuis en ‘n muurskildery. Die dokumentêr is saamgestel deu…
Dokkie oor Ibrahim Khalil Shihab, Bo-Kaapse Jazz komponis
Weet jy wie is Ibrahim Khalil Shihab? Hy is ‘n talentvolle Bo-Kaapse / Cape Jazz komponis en liedjieskrywer sedert die laat 60s.
Musie…