Van trolliestoter tot doktor in filosofie


Gerome Samuels

Gerome Sameuls vertel vir Martelize Brink hoe hy in graad 11 die skool verlaat het nadat ‘n vriend in sy arms gesterf het. Hy het trollies gestoot, rakke gepak, was ’n taxideur-operateur, en het nou op 51 ’n doktorsgraad in filosofie verwerf. Hy vertel van die keuses wat hy moes maak, en hoe belangrik integriteit is.