Vele romantiese tienerverhoudings is manipulerend. Hoe moet die ouer optree?


Johan van Lill gesels met pastorale berader dr. Louisa Stoker oor hoe ouers en versorgers hulle kinders kan bystaan wanneer hulle in manipulerende romantiese tienerverhoudings is. Hoe sien ek die tekens raak? Hoe en wanneer tree ek in?