Verbeter speel-speel jou kind se motoriese vaardighede


Johan van Lill praat met Wilna van Rooyen oor speletjies wat jy met kinders kan speel, wat hulle motoriese en perseptuele vaardighede ontwikkel sonder dat hulle dit agterkom.