Verkeerde bul kan melkkudde skaad


Die kies van die verkeerde bul vir ‘n melkkudde, kan in die langtermyn ‘n duur fout wees. Suretha Francis van SA Stamboek gee raad hieroor.

Die Wes-Kaapse Minister van Landbou, dr. Ivan Meyer, praat oor sy besoek aan ‘n paar boere in die Swartland ná die welkome reën wat hulle ontvang het.

Christo van der Rheede van Agri SA verduidelik waarom boere so sukkel om diesel in die hande te kry, en wat dié organisasie kan doen om te help.

https://www.rsgplus.org/natuur/landbou/15-van-mense-kry-siekte-van-dier/

https://www.rsgplus.org/natuur/landbou/groter-winste-danksy-chemiese-interaksies-tussen-plante/