Verslaafdes kort sterk ondersteuning om verslawing te oorkom


Navorsing wys dit verg ‘n sterk ondersteuningstelsel om ‘n persoon te help veg teen afhanklikheid en verslawing.

Hoekom is almal nodig? Hoekom kan die individu nie self verantwoordelikheid neem, en self ophou nie? Watter lokvalle is daar waarvan geliefdes bewus moet wees?