Vind meer uit oor vaskulêre demensie


Vaskulêre demensie is die tweede mees gediagnoseerde vorm van demensie.

Wat is die oorsake van hierdie dodelike siekte? Kan mens voorkomend leef? Wat is die tekens en die behandelingspad?