Voortgesette beurtkrag het enorme impak op voedselproduksie


AgriSA waarsku dat die voortgesette beurtkrag ‘n ernome impak op voedselproduksie kan hê.

Ekonome voorspel dat die rentekoers met 75 basispunte verhoog sal word.

Verskeie strande in die Ethekwini-metro is steeds gesluit weens hoë vlakke van e-coli in die water.

Die landbouwaardeketting is afhanklik van volhoubare energie. Is daar vordering met die implementering van die regering se plan, en wat kan landbou doen om volhoubaarheid te verseker?

Heinrich Victor van OVK het nuus oor die afgelope wolveiling.

Koos du Pisanie gesels met Johan Stassen van die International Agricultural Academy for Africa oor landbou-opleiding vir enige persoon wat ‘n liefde en belangstelling vir landbou het.