Vorm troetel-insekte ‘n band met hul eienaars?


  • ‘n Kransduif op Tafelberg afgeneem.

    Hoe gemaak met kransduiwe (Columba guinea) wat jou eiendom vir nesmaak gebruik? Hoe lank leef duiwe, en kan hulle ruik?

  • Die bidsprinkaan word deur sommige beskryf as ‘n goeie troetel-insek.

    Kan troetel-insekte ‘n band met hulle eienaars vorm?

  • Wat is die biologiese prosesse wat betrekking het op die vorm van dorings?

Die span wetenskaplikes beantwoord hierdie vrae van luisteraars in Hoe verklaar jy dit?