Waar pas SA in bloubessiebedryf in?


Bloubessies

Die bloubessiebedryf groei wêreldwyd baie vining, maar waar pas Suid-Afrika in? Elzette Schutte van Berries ZA gesels oor die waarde van dié bedryf, en vertel hoe die uitvoermark in die toekoms kan lyk.

Izak Hofmeyr kuier by ‘n groente- en eierprodusent van Phillipi, Agmat Brinkhuis.

Ons hoor wat het hierdie week met vleispryse gebeur, en hoe die weervooruitsigte lyk.