Waar staan ons met NGV? Home Gesondheid PraatSaam Gepubliseer op 13/03/2020. 16/03/2020 Die regering se beplande Nasionale Gesondheidsversekering het opposisiepartye, burgerlike organisasies en ontleders op hol. Wat is so weersinwekkend aan die idee dat alle Suid-Afrikaners gelyke toegang tot die beste mediese sorg kry? Laai Af (42 710KB) Teken in met iTunes Luister Lees en luister ook: Die NGV – wat is duidelik en wat is vaag? Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?