Waarom is die Swan komeet groen?


Swan komeet

Waarom is sommige komete groen? Die span vertel wat moontlik tot die groen kleur aanleiding kan gee. Dit is veral na aanleiding van die groen komeet Swan wat tans in die hemelruim te sien is.

(Lees meer oor die Swan komeet:

https://www.engineeringnews.co.za/article/south-african-astronomer-captures-images-of-recently-discovered-comet-2020-05-06/rep_id:4136

https://apod.nasa.gov/apod/ap200508.html 

en

https://en.wikipedia.org/wiki/C/2020_F8_(SWAN)

Lafras Smit, ons verslaggewer in die Vrystaat, brei ook uit oor waarna mense kan kyk as hulle gedurende die volgende paar weke na die hemelruim kyk.