Waarom is vliegtuie se motore onder die vlerke?


Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie?

Dít is een van die vrae wat deur wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit? beantwoord is.

Die ander vrae wat in dié program onder leiding va Chris Swanepoel, beantwoord word, is:

1. Watter voedsel bied sout strandmere vir flaminke?

2. Hoe werk ‘n reënmeter?
3. Hoe het die talle klein ysterklip-koppies tussen Britstown en Victoria-Wes ontstaan?