Waarom presteer sekere skole en ander nie?


Praat Saam: Donderdag 26 April 2018

Onderwysaktiviste het die regering gevra om ‘n indaba oor veiligheid by skole te hou, om ‘n handves te ontwikkel wat die welstand van leerders sal bevorder. Dit volh ná ‘n reeks voorvalle by skole waar leerders op die skoolterrein gesterf het. Waarom presteer sommige skole, en ander nie?