Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?


Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie.