Wanneer is kinders of ouers té klouerig? Home Geestesgesondheid Wie is ek? Gepubliseer op 10/02/2023. Ons kyk na klouerige kinders en klouerige ouers. Wanneer is die gedrag verstaanbaar? Wanneer kan die gedrag moontlike negatiewe implikasies inhou? Hoekom moet ouers baie meer bewus hiervan wees?