Wanneer is aapmannetjies aggressief teenoor kleintjies?


‘n Chachma bobbejaan

Die span praat oor volwasse ape se aggressiewe gedrag teenoor kleintjies in hulle trop.

Ons vind meer uit oor volstruise se kloakale openings, en ons kyk na die Gregoriaanse jaartelling, weerpatrone en die aarde se magneetveld.