Wat is die impak van selfone op die ontwikkeling van die brein?


Donderdag 17 Augustus 2017

Johan van Lill praat met dr. Etienne van der Walt, ‘n neuroloog, oor die impak wat tegnologie op kinders se breinontwikkeling het. Mag ’n kind byvoorbeeld langs ’n selfoon wat laai, slaap. En het opvoedkundige sagteware regtig die kognitiewe impak wat dikwels daarmee beloof word?