Kan ‘n mot só mooi wees?


  1. Cyclosia_papilionaris

    Wat is daardie kleurvolle insekte wat in die Bela-Bela omgewing gevind is? Is dit vlieë, motte of brommers? Dit is die pierewaaier mot wat behoort aan die Familie Zygaenidae en skaars. Hierdie motte is dagvlieënd. Hulle skei sianied af.

  2. Hoe klink die roep van die reenvoëltjie van Groot Marico en maak hy nes? Die diederik broei op die grond, en vlieg dartelend. Hulle kom in die hele Suid-Sahara Afrika en selfs Jordanië voor. Hulle is parasitiese voëls.

    Die diederik koekoek. Foto: Derek Keats

  3. Steek daar waarheid in beelde en vertellings van diere wat ‘n knertsie vat?

Luister na die antwoorde van wetenskaplikes in Hoe Verklaar Jy Dit?, gelei deur Haidee Muller.

Diederik koekoek, Chrysococcyx caprius, by Rietvlei Natuur reservaat. Foto: Derek Keats.

Nog voorbeelde van die Zygaenidae motte: