Wat is die verband tussen wedvlugduiwe en son-aktiwiteit?


Wat is die verskil tussen son- en ruimteweer?

Die span praat ook oor die Chinese tuig, Zhuron, wat pas op Mars geland het.

Jy kan ook hoor na klanke wat die tuig op Mars maak.

Die kwessie van rigting, wedvlugduiwe en sonaktiwiteit word ook bespreek.