Wat is donkerlug-status en die atoomklok in die ruimte?


Daar is verskeie plekke in die wêreld wat met ‘n donkerlug status kan spog. Wat presies word bedoel met hierdie begrip in sterrekunde?

Die span praat ook oor die rol van ‘n atoomklok in die ruimte.

Verlede week was Internasionale Ruimteweek en, die span vertel hoe dit in Suid-Afrika gevier is.