Wat is ‘n annulêre sonsverduistering?


Foto van die jongste annulêre sonsverduistering in Junie in die Noordelike halfrond.

Hoewel die annulêre sonsverduistering ‘n paar dae gelede in die noordelike halfrond beter gesien is, is daar tog mense in die suide wat foto’s van die verskynsel geneem het. Die span praat oor die verduistering en wat annulêr beteken.

Die skerpste foto wat nog van Antares geneem is.

Antares is een van die reusesterre in die hemelruim, en is tans mooi te sien in die Skerpioen-konstellasie. Die Europese Ruimte-agentskap het daarin geslaag om met behulp van verskeie teleskope ‘n besondere beeld van die ster te bekom. Lees meer: http://www.sci-news.com/astronomy/detailed-image-antares-05156.html