Wat is sterretyd en sontyd?


Wat is die verskil tussen Sideriese, of sterretyd, en sontyd?
Prof. Matie Hofmann en Willie Koorts beantwoord ‘n luisteraarsvraag hieroor. Willie Koorts verduidelik hoekom daar by Sutherland net met sterretyd gewerk word.

‘n Ander luisteraar het gevra of swaartekrag beteken se trekrigting altyd na die middel van die aarde is, al staan jy waar op die aarde.