Wat kan honde en katte eet?


Wat kan jou hond of kat eet? Is menskos gesond vir diere? Kan honde katkos eet? Is bene gesond of ongesond vir honde? Is tjokolade ongesond vir jou honde? Waarom kan honde nie uie eet nie? En hoe gemaak met honde wat poef wil eet?

Dr. Ingrid de Wet van die Country Animal Clinic op Somerset-Wes bespreek troeteldiervoeding.