Watter diere kan van geslag verander?


1. Watter diere kan van geslag verander en in watter toestande?
Verskeie vissoorte en ander diere kan onder sekere omstandighede van geslag verander.
Lees meer oor dié interessante verskynsel: https://www.mnn.com/earth-matters/animals/photos/animals-can-change-their-gender/clownfish

2. Is daar tekens in Suid-Afrika van die iridiumryke kleilagie te sien?

3. Kom daar bergskilpaaie in die Boland voor?

Wetenskaplikes beantwoord dié luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit? onder leiding van Haidee Muller.

Nog diere wat van geslag kan verander: