Watter nuwe tegnologie is van waarde vir landbou?


Dit lyk of Robotika, ChatGPT en fopnuus ‘n blywende plek in die samelewing inneem. Goeie oordeel hiermee is verpligtend. Heelparty van die nuwe toepassings is van waarde vir produsente.