Wees só die beste pa vir jou tiener-dogter


Watter rol speel pa’s in die identiteit en selfbeeldvorming van hulle dogters, en hoe kan jy die beste pa wees vir jou dogter in die wêreld waarin hulle vandag leef?

Johan van Lill praat met twee opvoedkundige sielkundiges, Leanda Otto en Alicia Bestbier, oor pa en dogter-verhoudings tydens die tienerjare.