Wie se bakkie is dit? Die een met die lening of die een wat betaal?


Igna Klynsmith bespreek

  •  ‘n appèluitspraak oor die eienaarskap van ‘n bakkie nadat ‘n saamwoonverhouding skeefgeloop het;
  • ‘n appèluitspraak wat moontlik ‘n belangrike regsontwikkeling kan wees oor misleidende inligting in ‘n versekeringseis;
  • en hoe en in watter omstandighede ‘n testamentêre trust tot stand gebring word.