Windspoed op Mars belangrik vir Mars-helikopter


Waarom is die windspoed op Mars belangrik vir die Mars-helikopter wat met die volgende sending na die rooi planeet met sy dun atmosfeer, gestuur sal word? Dr. Japie van Zyl verduidelik hoe toetse gedoen is met die helikopter om te verseker dat die tuig, wat onlangs aan die Marstuig gekoppel is, na wense funksioneer.

Lees meer oor die Mars-helikopter:
https://www.nasa.gov/press-release/mars-helicopter-to-fly-on-nasa-s-next-red-planet-rover-mission

of

https://en.wikipedia.org/wiki/Mars_Helicopter

Willie Koorts vertel ook van die grootste supernova-uitbarsting wat tot dusver waargeneem is.