Leeus kom slegs in Afrika en Indië voor


‘n Leeumannetjie in sy volle glorie. Sylvester word een van die dae 10 jaar oud.

Veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, praat oor die geskiedenis van leeus.