15% van mense kry siektes van diere


Statistiese data dui daarop dat tien tot vyftien present of meer van die wêreldbevolking, een of ander tyd ‘n soönotiese besmetting opdoen. Dr. Jan du Preez verduidelik wat met soönose bedoel word.

Dr. Pieter de Kock van die Afrikanerbeestelersgenootskap gesels oor hulle betrokkenheid by Hoërskool Bekker. Dewald Olivier praat oor die stand van die voerkraalbedryf.

Johan van den Berg is aan die woord oor die weer, en Chris Derksen vertel wat met vleispryse gebeur.