‘My reis met borskanker’


Lana Ehlers net nadat haar hare weer begin groei het.

“My reis met borskanker was nie altyd maklik of sonder pyn nie, maar dit was goed.” Só gesels Lana Ehlers van die Paarl oor haar belewenis met  borskanker. Sy vertel eerlik van die skok van die diagnose, hoe dinge aan haar en binne haar verander het, want “niks is meer dieselfde nie. Alles het verander”, sê sy.

‘n Onkoloog dui ook aan of jaarlikse opvolg- pet- of CT-skanderings ’n goeie ding is of nie.

Luister Woensdag om 11:30 na RSG.
Marí Hudson is die aanbieder van Gesondheid op RSG.

Lana 2 jaar gelede met haar twee dogters, Mienke (links) en Landi.

 

Volg die hele reeks oor borskanker hier:

Hele programreeks oor borskanker