Watter soort verwarmer is die beste? Home RSG Radio Driesestig Gepubliseer op 08/06/2023. 02/06/2023 Gustav Koegelenberg vertel vir Martelize Brink hoe die verskillende soorte verwarmers teen mekaar opweeg. Hy kyk na die elektrisiteitsverbruik en wat geskik is vir verskillende grootte spasies.