Gedwonge arbeid ook vorm van mernsehandel


In ons reeks oor mensehandel, kom verstommende en ontstellende feite aan die lig. Regsgeleerde Nadine Blom deel haar navorsingsinligting met driesestig.

Nadine Blom gesels met Martelize Brink oor gedwonge arbeid as ‘n vorm van mensehandel.