Groeipyne
CategoryGroeipyne: wat behoort ouers van neurowetenskap te weet?
Johan van Lill gesels met dr. Melodie de Jager oor wat ouers van neurowetenskap moet kennis neem. Die gesprek is…
Help jou kind só om boeliegedrag te hanteer
Johan van Lill gesels met Cynthia Linde oor hoe om boeliedrag by die skool te hanteer.
- La…
Hoe leer mens ‘n skoolkind om te leer?
Johan van Lill gesels met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om ’n laerskoolkind te leer leer.
Luister hier na die program.
Hoe hanteer ek my introverte kind?
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met arbeidsterapeut en skrywer, Lizanne du Plessis, oor hoe gemaak met ’n uiters sensitie…
Groeipyne: ‘n Eerste baba kan nogal ‘n impak hê op ‘n huwelik
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor die impak wat ’n eerste baba op ’n huwelik of…
Hoe affekteer ‘n ouer se psigiatriese probleme ‘n kind? Luister weer Groeipyne
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale berader, dr Deon Bruwer, oor die impak wat psigiatriese probleme by een of …
Groeipyne: Hoe gemaak as jou kind nie sy eksamen geslaag het nie?
Hierdie week in Groeipyne gesels Johan van Lill met pastorale sielkundige, Fanie Kriel, oor hoe om teleurstellings met jou kinders te han…
Woelige kinders op reis
Hoe reis mens met woelige kinders?
Johan van Lill gesles met ontwikkelingskenner dr. Melodie de Jager oor hoe om die beste te maak van…