Programme
CategoryWettige vuurwapenprobleem in SA?
Die Stellenbosse akademikus, dr. Guy Lamb, het onlangs in ‘n artikel gesê daar moet herbesin word oor vuurwap…
Meer oor 4 son-uitbarstings binne minute
Daar was onlangs ’n gebeurtenis op die son waar vier uitbarstings binne minute van mekaar ontspring het. Dr. Stefan Lotz verduideli…
Hoe beland die Afrika-padda in die VSA?
Mag jy die voëls in jou tuin voer? Veroorsaak dit afhanklikheid? Watter kossoorte is veilig en watter is ongesond vir die voëls?
…
Ma en ouma ontlont bendegeweld
Alicia Grundling deel die storie van ‘n ma en ouma wat bendegeweld ontlont het.
BELA-wet: Waar en wolhaar
AfriForum en Solidariteit het ‘n streep in die sand getrek oor die omstrede wysigingswette op basiese onderwys, die sogenaamde BELA-wette…
Salarisverhoging, maar geen oortydbetaling?
Igna Klynsmith bespreek luisteraarsvrae wat onder meer handel oor ‘n salarisverhoging, maar geen oortydbetaling, en ‘n saak oor ‘n TV…
Is Indië eersdaags ’n supermoondheid?
7 Mei 2024
Indië se ekonomie het in 2023 Brittanje verbygesteek as die wêreld se vyfde grootste ekonomie. Verlede week is die land se ve…
Kirsten Neuschäffer is SA Sportvrou van die Jaar
Sy is die eerste vrou in die geskiedenis wat ‘n alleenvaart om die wêreld gewen het, en is eergisteraand aangewys as Suid-Afrika se Sport…
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
Meer as die helfte van alle voertuie wat in SA verkoop word, kom van China en Indië
Jebb McIntosh, uitvoerende hoof van CDH gesels oor v…
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
MIPA wil binnelandse hawens gebruik om die vervoer van vrag van pad na spoor te skuif
Warick Lord, voorsitter van MIPA gesels oor die ro…
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
Een uit tien huishoudings is meer as drie maande agterstallig met hul verbandpaaiemente
7 Mei 2024
Colin Strumpherm van BetterBond gese…
Wanneer is die beste tyd om snoek te eet?
Maryke Musson verduidelik vir Martelize Brink waarom mense sê dat jy nie snoek eet in die maande wat ‘n R in het nie.
10 Dinge wat jy moet weet van langspeelplate
Harry Isaacs vertel tien dinge wat jy van langspeelplate moet weet.
Wendramas: ‘Shirley se skuld’ op 2 Mei
Luister Donderdag 2 Mei na Shirley se skuld, een van ons wendramas.
Ons sluit die tentoonstelling van 2023 se wendramas af met die mer…
Verander die onlangse wysigings aan BELA die beheer oor taal en toelating?
Die voorgestelde wysigingswet op onderwyswette, of BELA, is deur die verkose komitee oor onderwys, tegnologie en sport van die nasionale …
Konflik in die Midde-Ooste deur die eeue, deel 1 & 2
Die onlangse ongeëwenaarde aanval deur Iran op Israel het vrese vir ‘n grootskaalse eskalering van die konflik in die Midde-Ooste laat op…
Wendramas: Luister weer na ‘‘n Blommekroon vir Belinda’
Luister Donderdagaand om 8 uur in RSG se Radioteater na ’n Blommekroon Vir Belinda, deur Almé Swart, pryswenner in die kategorie beste Jo…
Die Gariepdam se kamers en galerye
Die Gariepdamwal
Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se kamers en galerye in die wal.
Lees me…
Tegnologie kan jou apteek aan jou selfoon verbind
Tegnologie bring die apteek nog nader aan jou huis
Justin Buys, hoof van kliëntediens by RecoMed, gesels oor hoe jy die apteek aan jou s…
Nuwe soort sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Die sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie St…
Kan jy elektrisiteit spaar deur jou selfoonlaaier te ontkoppel?
Leer meer oor die pampoen-paddatjie wat kan spring, maar nie land nie, en wat gesels met sy maats, maar nie een kan hoor nie.
Is dit w…
Wanneer word steel kleptomanie?
Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het n…
Is Creecy se wildsplanne positief of negatief?
Fielies is ook ‘n pragleeu
Die minister van omgewingsake, bousbou en vissery, Barbara Creecy, se plan om die wildbedryf in Su…
Hulde aan kosghoeroe Peter Veldsman
Peter Veldsman
Hy was ‘n Suid-Afrikaanse koslegende, fynproewerpionier, esteet en kosredakteur. Peter Veldsman is Dinsdagogge…